Bobbejaan Klim Die Berg


Die Stellebosche Kerls
Bobbejaan klim die berg so haestig en so lustig Bobbejaan klim die berg so haestig en so lustig Bobbejaan klim die berg om die Rooinek te vererg' Hoera voor die Boer hoera! Je moe nie huil nie, Je moe nie treur nie, die Stellenboschse kerls kom' weer! (x2) Bobbejaan sluip die dal so haestig en zo lustig Bobbejaan sluip die dal so haestig en zo lustig Bobbejaan sluip die dal om die Rooinek te verval Hoera voor die Boer hoera! Je moe nie huil nie, Je moe nie treur nie, die Stellenboschse kerls kom' weer! (x2) Bobbejaan kruip die haag so haestig en so lustig Bobbejaan kruip die haag so haestig en so lustig Bobbejaan kruip die haag om die Rooinek te verjaag Hoera voor die Boer hoera! Je moe nie huil nie, Je moe nie treur nie, die Stellenboschse kerls kom' weer! (x2)